Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gairtney Guest Farm

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gairtney Plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Gairtney Guest Farm is op die asemrowende pragtige Joubertspas geleë, net 1 km vanaf die teerpad en maklik bereikbaar met enige voertuig.

Die selfsorgkothuis is ideaal vir gesinne of klein groepe. Geriewe sluit 'n dubbelkamer met aangrensende tweepersoonskamer, 'n gerieflike en ruim sitkamer, 'n volledig toegeruste kombuis met elektriese stoof, mikrogolf, yskas/vrieskas, 'n badkamer met 'n stort en 'n terras met 'n braai-area in. Gaste is ook welkom om hul eie groente uit die groentetuin te pluk.

Daar is baie doendinge om in die Oos-Kaapse Hoogland te geniet, insluitend staproetes, jag vir patrys of bokke, kunsvlieghengel, perdry, vlotvaarte, bergfietsverhuur en skilderagtige ritte. Die voëlkyk is besonders en uitstappies na die nabygeleë Kaapse Aasvoël broeikolonie kan ook gereël word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Gairtney Plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Gaste dink Gairtney Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lady Grey Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gairtney Plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiZGRjMTBiLTlkOWEtNDc0OS05MjM1LWFmNWYzYmNjODg2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 42 5 1 5 Gairtney Farm Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.831093445569 27.326937586746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang