Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gabrielshoek Country Escape

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gabrielshoek Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Gabrielshoek Country Escape is in die golwende heuwels van die Steenkampsberge geleë en bied 'n rustige wegbreek op 'n plaas van 450 hektaar. Dit is ideaal vir visvang-entoesiaste, natuurliefhebbers of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige omgewing om te ontspan.

Die aparte, privaat kothuis, geleë tussen 2 damme, beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderkamer en kan 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solder is ook toegerus met 2 enkelbeddens. Die eenheid deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die eetarea het oorgenoeg sitplek en die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n radio.

Die eenheid spog met pragtige uitsigte oor die vallei en gaste kan braaigeriewe gebruik.

'n Verskeidenheid doendinge is op die plaas beskikbaar, insluitend kunsvlieghengel in 1 van die 4 damme, pragtige stap- en bergfietsroetes en voëlkyk.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang
Grondpad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ilze B
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik! Baie rustige omgewing.
Nov 2024
Gerhard V
Saam met vriende
4.6
Gasvrye plaas eienaar, netjiese verblyf en goeie visvang. Baie lekker gebly, alles was netjies en beskikbaar. Plaas eienaar was gasvry en behulpsaam. ...
Sien meer
Sep 2024
Ilana E
Saam met lewensmaat
4.6
Rustige wegbreek naweek - let egter op na die 4x4 vereiste. N heerlike, rustige wegbreek naweek. Netjiese, skoon kothuis, goed toegerus met alles wat ...
Sien meer
Jun 2024
Nicolette P
4.4
Ongelooflike ervaring. Dit was 'n heerlike naweek op die plaas! Verblyf is skoon en netjies. Heerlike kaggel binne. Als wat mens nodig het, is daar. E...
Sien meer
Aug 2024
Jaco S
Saam met lewensmaat
4.0
Goed toegerus en skoon. Baie lekker en rustig. Lekker vis gevang.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Gabrielshoek Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Gabrielshoek Country Escape het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gabrielshoek Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1udjH2xxBe8F8xeXejqfcSxvmvegDEibuqs7F4hkEj7gaxCjAP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 Gabrielshoek Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.187563384674 30.257867606854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang