Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FynBossies

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Hilana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gebly! Baie lekker gebly. Stapstrand klein afstand van huis. Goeie eetplekke in omgewing. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colen H
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Plek is skoon en is in 'n veilige area. Beddens is baie gerieflik. Baie nice, het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Rustig, veilig en gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Daar was als wat ons nodig gehad het, ons het nie nodig gehad om enigiets van die huis af te bring nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Heerlik. Baie rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Huisie was netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Herman R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Nie die geld werd nie. Dis 'n baie mooi plek en die huis is baie goed gebou. Kom ons begin by die kombuis, ons het die gevoel gekry dat alles ou goed is wat in die huis gesit is en dit was tacky. Die eetgerei is mismatched. Die glase is so oud jy kry dit nie skoon nie en die pan is so oud daar is 20 jaar se brand aan hom, die yskas kom uit my ouma se huis. Die kamers is nie beter nie, die matras is so klaar dis beter om op die grond te slaap, jy voel dit aan jou liggaam die volgende dag. Mens gaan na so plek om te rus, maar jy kan nie eers ordentlik slaap nie want die bed is uitgeslaap al 10 jaar terug of dis net 'n baie slegte kwaliteit bed. Verder love ons die plek en sal weer gaan, as daar 'n poging aangewend word om beter kwaliteit cutlery en beddens in te sit. Vir die prys verwag mens beter kwaliteit binne en nie 'n tweedehandse ervaring nie. Daar is ook WiFi, maar dit is nie beskikbaar vir gaste nie?

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Inanda
FynBossies
Ons is jammer dat jy so negatiewe ervaring gehad het. Ons wil tog net jou attent maak daarop dat die beskrywing van FynBossies duidelik noem dat daar nie WiFi of 'n TV beskikbaar is nie. Ons poog om die huis teen 'n sakpas prys (onder in die week) te verhuur en daarom die 'ou' eetgerei en yskas waarvan jy praat. Ons bemark dit nie as 5 ster met al die geriewe wat daarmee gepaard gaan nie. Die hoofslaapkamer se matras is nuut, maar ons sal kyk na die twee ander matrasse waarvan jy praat. Dit is wel opvallend dat jy noem dat jy weer wil teruggaan. Ons neem aan dat jy dit dan tog geniet het ten spyte van al die klagtes!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustige kuier by die see. Dit was skoon en netjies - dit is 'n pragtige huis met 'n see uitsig. Dink in die somer sal dit baie lekker wees as mens die deure kan oopmaak. Die Kaapse winters is bietjie koel vir dit, maar het nog steeds ons paar dae daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Cozy tranquility. Most amazing getaway for a small family or couple. Very comfortable furniture and beds. Perfect size house with quiet surroundings. The back garden is not maintained, but the beach is merely 2 minutes away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gary C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Awesome nice location and great for the 4 days. Fireplace ventilation is a bit poor. On windy days, the smoke blows back into the house. I suggest a DStv dish, and guests can bring their decoder for the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Calm and relaxing. It was a great breakaway! Can't wait to go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Inanda
FynBossies
Hallo Jacques. So glad you enjoyed it! Looking forward to seeing you again in the future

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Inanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sentraalstraat 37, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2c138668b77b4403da201c90c7e70f277c6e724c03ba8787604d226fd2578a579b47880e73986cc5a76c7334dd50aa097c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 37 Central Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6610439 19.488702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang