Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Echo Valley Guest Farm Cosy Corner Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R542, Klipfontein Plaas Deel 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Echo Valley Guest Farm se Cosy Corner Studio is op 'n pragtige leefstylplaas geleë, weg van die gewoel van die stadslewe. Geleë in Breyten, Mpumalanga, is dit ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die ateljee bied die perfekte geleentheid om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.

Dié ateljee het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ook beskikbaar in die slaapkamer is 'n TV met Netflix, YouTube en Openview-kanale, asook gratis WiFi.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuisie, insluitend 'n konveksie-mikrogolfoond, Nespresso-masjien, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware.

Buite het gaste toegang tot bykomende sitplek buite en 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies. Jy kan uitsien na noue interaksie met die vee op die eiendom, insluitend donkies, perde, koeie en blesbokke.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Duska Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R542, Klipfontein Plaas Deel 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
  • Gaste dink Echo Valley Guest Farm Cosy Corner Studio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R542, Klipfontein Plaas Deel 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2ed2d1d89ab99f18ff9c5e27ed8597af746d563f6ccbcfaffbc353ba1dc24844624e1c11383c49f281e1674322643c242a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 R542 Klipfontein Farm Portion 5 2330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.316433208592 29.947953042331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang