Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

French Lodge International

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yorkstraat 29, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

French Lodge International bied B&B en is in George geleë. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.

Verblyf by French Lodge International bestaan uit 15 unieke en smaakvol versierde kamers en chalets. Hierdie eenhede is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed, 'n dubbel- óf enkelbeddens, en beskik oor 'n en suite-stort en Jacuzzi, wasbak en toilet.

Ander geriewe wat by hierdie elegant ingerigte kamers ingesluit is, is gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

'n Heerlike ontbyt word bedien, en die lodge bied ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe vir gaste om van gebruik te maak. Veilige parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar vir voertuie.

French Lodge International is naby die dorp se restaurante, winkels, sakegeriewe en ander besienswaardighede binne die Tuinroete.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lea B
Besigheidsreis
5.0
Was very pleasant. Was very pleasant and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Theresa D
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Ons het net 1 nag oorgebly by French Lodge oppad na ons vakansie. Dit was baie aangenaam. Ons is vriendelik ontvang deur die personeel. Ons k...
Sien meer
Jan 2025
Frederi B
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home! Wat 'n fantastiese ervaring. Dit het soos huis gevoel. Die Bea en haar span gaan om elke hoek en draai uit hulle pad om jou verbl...
Sien meer
Jan 2025
Gavin M
5.0
Baie lekker gebly. Dogter en haar eggenote het dit geniet. Veral oor daar selfs braai geriewe is onder 'n lekker koelteboom vir die hitte. WiFi het vr...
Sien meer
Jan 2025
Shanton P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekke sommer baie lekker. Baie lekker gebly. Uitstekende diens. Merci, ek het bietjie French ook geleer. Weeh weeg peeh peeh. Bonjour, daardie bad met...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Yorkstraat 29, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink French Lodge International het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yorkstraat 29, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyN2NhZmJhLTg3MDQtNDhjNS05YWRjLTg2NjU2ZWJiNjgxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 29 York Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.967408018881 22.44912764418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang