Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

French Linen

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ntombizodwa B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Peaceful, refreshing, quiet, clean and beautiful. I had an amazing stay, the owner was so accommodating and very kind. We got to the venue late at night and she waited for us, she kept checking in on us which was so heartwarming for me personally. It showed that she cared about our safety as well. It was already past her bedtime but she wanted to show us around even at that hour. The accommodation was clean, even the linen smelled so fresh. There was coffee there. I was so impressed that we even had a fridge that actually worked. She even offered us an iron in the morning which is rare in most guest houses. All in all that place was a 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hinre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfekte oorslaap plekkie vir die lang pad, met als wat nodig is. Lekker gebly in ons pragtige kamer. Heerlik gekuier in die dam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly en sal gou weer daar gaan kuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel P
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Stayed with mom; we attended a family funeral in the area. Our stay was great. Great stay, very central and close to all shops. Hospitality was excellent. There was no television.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yury C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

A beautiful home away from home. A lovely home away from home. We enjoyed the beautiful French-style elegance of the accommodation. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Spoggerig! Wat 'n weggesteekte juweel. Die kamers is pragtig en so mooi versier! Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kwartus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Aangenaam. Baie aangenaam. Alles was in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelda D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Juweel in die hartjie van Bloemhof! Ons was aangenaam verras met die ons slaapplek! Die kommunikasie was great, die kamer was pragtig en netjies. Dit is baie goed toegerus en fantastiese waarde vir geld! Ons sal vir seker weer daar draai - dit is 'n ideale oornagplekkie om daardie mooi deel van ons land te verken!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker. Ek het net nie die kamer gekry soos bespreek nie. Ek het ook 2 enkel beddens gekry en nie 'n dubbelbed soos bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vriendelikheid, netheid, stiptelik heidi. Baie lekker geslaap en gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Edna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evans-straat, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAead76480e98a43b7ed677314664da08ad93bf667a0e42cbd246dc4d89de683d42b610f0e4865b8a9ee6f00d7d9e75b232354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Evans Street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.649593062132 25.604019855591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang