Forest Camp
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A47.5 Magoebaskloof, Tzaneen, 0731, Limpopo
- Vanaf R1 760 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Forest Camp, geleë in skilderagtige Magoebaskloof, bied die ideale toevlugsoord met asemrowende uitsigte vir enige iemand wat 'n blaaskans van die stadslewe benodig.
Die kampplek bied slaapplek aan 6 gaste. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet, asook 'n buitestort met warm water.
Die kampterrein beskik oor 'n onderdakkombuis wat toegerus is met 'n etenstafel en wasbak. Boonop bied 'n binnebraai met oorgenoeg sitplek die perfekte plek vir etes.
Gaste kan 'n verfrissende duik in die plonspoel geniet en blywende herinneringe rondom die braai skep, terwyl die omliggende woud maklike toegang bied tot skilderagtige plaaswandelings, uitstekende voëlkyk, en geleenthede om skoenlappers en Samango-ape vanaf die dek te sien. Sonkrag is beskikbaar. Vir diegene wat die area wil verken, is die Swartbos-staproete 8 km ver.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elspeth Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 100
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- A47.5 Magoebaskloof, Tzaneen, 0731, Limpopo
Sien meer verblyf in Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A47.5 Magoebaskloof, Tzaneen, 0731, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang