Floris Karoo Eco Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R407, Floriskraal Farm 140, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R5 268 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Floris Cottage is 'n bekoorlike, eko-vriendelike toevlugsoord op 'n rustige Karooplaas in Prins Albert. Dit bied selfsorgverblyf en is die perfekte wegbreekplek vir vriende en familie wat op soek is na 'n onvergeetlike vakansie.
Die kothuis bied gerieflike slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamers een en twee is ingerig met koningingrootte-beddens, terwyl slaapkamers drie en vier elk twee enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van twee badkamers, die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Badkamer twee het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die leefareas sluit 'n plaasstyl-kombuis in wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus sitkamer beskik oor 'n verwelkomende sitarea rondom 'n houtkaggel, perfek om op te warm en te ontspan. 'n Etenstafel met sitplek vir 6 is ook beskikbaar, en WiFi is oral in die kothuis toeganklik.
Stap buite op die patio, waar jy braaigeriewe en gemaklike buitemeubels sal vind. Met ononderbroke uitsigte oor die Karoo is dit 'n ideale plek om 'n laatmiddag skemerkelkie te geniet. Gaste kan ook op warm somersdae 'n verfrissende duik in die swembad neem. Veilige parkeerplek word voorsien, en die eiendom funksioneer heeltemal buite die netwerk, gaste word vriendelik gevra om bedag te wees op energieverbruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R407, Floriskraal Farm 140, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaap Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R407, Floriskraal Farm 140, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang