Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flatlet @ Brenton

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 15 Mei 2025.

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkwoodstraat 31, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R975 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Flatlet @ Brenton is 'n knus selfsorgvakansiewoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Brenton-on-Sea geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike huis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie dorpie op die Tuinroete is.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en 1 klein kind in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, lugbraaier, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV-skerm vir internettoegang, en het 'n see-uitsig. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n braai op die privaat patio geniet wat vanaf die omheinde binnehof oor die voortuin uitkyk. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en Brenton Beach is ongeveer 1,8 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Stinkwoodstraat 31, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkwoodstraat 31, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccdf27d4f55aa42614aee8870d9801f3a12d6920f901bcced1f0782d3233ca0b95706d935a0cedff095c0d4a4c13065f059d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag (plek vir 3) 31 Stinkwood Street Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.069327255094 23.024288513492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang