Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman's Rest

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 191, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fisherman's Rest bied gerieflike selfsorgverblyf op Hoofweg in die hartjie van Ou Velddrif. Hierdie pragtig opgeknapte vissershuisie dien as bekoorlike vakansie-ontvlugting vir tot 6 mense. Met gewelfde rietplafonne, aantreklike meubels, 'n lieflike tuin en gerieflike toegang tot die Bergrivier en plaaslike winkels.

Die kothuis het 3 slaapkamers wat elk ingerig is met 1 dubbelbed met gepaardgaande bedkassies en leeslampies. Die volledige badkamer het 'n stort, groot Victoriaanse bad, wasbak en toilet. Fris, wit linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-sitarea het baie gemaklike sitplek, 2 binnenshuise kaggels vir koue winteraande, en 'n TV. DStv ingesluit.

Die patio is 'n uitstekende kuierarea en bied 'n lieflike ingeboude braai, baie sitplek en 'n besonder uitnodigende hangmat vir middag-ontspanning.

Die verblyf is troeteldiervriendelik en kindervriendelik. Daar is 'n borrelbad, boma, en 'n swaaistel en trampolien vir kinders. Die verblyf het ook 'n 1,2 m-paalheining om troeteldiere veilig te hou.

Behalwe dat dit 'n wonderlike visvang- en duikbestemming is met 35 verskillende visspesies, het Velddrif ook kilometers se wonderlike ongerepte strande wat langs die bergriviermond geleë is, met 127 watervoëls en 97 ander voëls.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Wilhelmina F
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en kindervriendelik. Perfekte rustige naweek. So lekker gebly en kinders so lekker gespeel.
Feb 2025
Els V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties!!!! 5de keer in 'n jaar dat ons Fisherman's Rest toe was. Sal dit absoluut aanbeveel. Mnr Higgins, Jolene en Taryn is die beste!!! Selfs to...
Sien meer
Feb 2025
Annemarie S
5.0
Wonderlike atmosfeer; oop ruimte fantasties. Wat 'n lekker plek. Dit was ongelooflik lekker om hier te bly. Die rustigheid wat jy voel sodra jy instap...
Sien meer
Jan 2025
Els V
Gesin met tieners
5.0
Baie dankie aan die eienaar en spesifiek Jolene. Sal definitief weer kom. Absolute uitmuntende verblyf.
Nov 2024
Bianca M
5.0
Dit was baie nes geadverteer was, sal definitief weer kom. Dit was verskriklik lekker en aangenaam.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Voortrekkerweg 191, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fisherman's Rest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 191, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c177dd798c93cc70e1d42f91ce75e3294c9b982c5cb4f10dd40bd89500f55808c921ec53aaf8e7b53aaf08df9655c26a5e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 77 5 1 5 191 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786756676667 18.185429383467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang