Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fiori Rosa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Pienaar-singel 21, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fiori Rosa bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis, geleë in 'n welige tuin vol blomme, in die noordelike voorstede van Bloemfontein.

Verblyf word gebied in 3 gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Die gastehuis beskik oor 'n swembad om in af te koel, 'n welige tuin om te ontspan en braaigeriewe op versoek. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek, korporatiewe reisigers wat 'n plek nodig het om te ontspan, of 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die area sluit Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin en Oliewenhuis Kunsmuseum in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cecilia S
5.0
Veilig, skoon, baie lekker. Baie lekker gebly. Netjies en skoon.
Sep 2024
Adele N
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Heerlik gebly! Sal vir seker weer daar tuis gaan.
Mei 2024
Gerda P
Saam met lewensmaat
4.6
Oorslaap was skoon en netjies. Ja, pleak was skoon, netjies, veilig en gerieflik. Alles gehad wat ons nodig gehad het.
Mrt 2024
Hendrik B
4.6
Friehdly and convenient. Clean, comfortable room. Hostess very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Jacques W
4.2
Sal weer kom. Lekker gebly. Kamer 3 min plek vir bagasie. Baie goeie waarde vir geld.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Danie Pienaar-singel 21, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Fiori Rosa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Pienaar-singel 21, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb0a04009a9ed48eb35b7c5fe6ec3f4b7370a516391bac8902f2b62d272deedc9c6eb504f79807daae2167ae66a85adcbae2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 21 Danie Pienaar Crescent Pentagon Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.078004064843 26.221231224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang