Fijnbosch Self-Catering Units
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baviaantjie-draai 1, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Fijnbosch Self-Catering Units is in Jacobsbaai geleë, 'n idilliese dog tradisionele Weskusdorpie tussen Paternoster en Langebaan. Jacobsbaai is ongeveer 145 km vanaf Kaapstad wat 'n ideale wegbreek van die gejaag van stadslewe maak.
Die gastehuis beskik oor 4 volledig toegeruste eenhede wat elk 2 persone kan akkommodeer. Al die eenhede is op die grondvloer met uitsigte oor die tuin. Hulle het elkeen 'n privaat sitkamer en eetarea, 'n toegeruste kombuis, 'n en suite-badkamer, slaapkamerarea en 'n privaat patio met braaigeriewe.
Die luukse beddens is in kwaliteit linne geklee en die eenhede beskik ook oor 'n Nespresso-koffiemasjien. Daar is 'n slim-TV en gaste word gratis WiFi gebied. Vir ekstra klas het die mure skilderye deur die kunstenaar Renier van Heerden.
Gedurende die maande Julie en September verander die Jacobsbaai-omgewing in 'n sprokieswêreld met pragtige blomme. Die grondpaaie vervoer gaste terug na 'n eenvoudiger tyd waar opkrul met 'n goeie boek en sit by die knus kaggel was wat op vakansie ontspan het. Die area bied talle staproetes langs die kus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Baviaantjie-draai 1, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Fijnbosch Self-Catering Units het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baviaantjie-draai 1, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang