Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fevertree Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaptein Goodman-straat 9, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R790 R711 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fevetree Cottage is 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid in Dan Pienaar Rif. Die verblyf is in 'n stil, veilige straat geleë. Dit is sentraal geleë tussen Loch Logan Waterfront, Prellerplein en verskeie skole soos Oranje Meisieskool, Willem Postma en Hoërskool Sentraal. Citymed Day Clinic is sowat 1 km ver en Mediclinic is sowat 2 km ver.

Die eenheid is modern en smaakvol gemeubileer en sal aan al jou basiese selfsorgbehoeftes voldoen. Dit beskik oor 'n dubbelbed, klerekas, tafeltjie en rusbank vir 2, asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskassie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. 'n Matras vir 'n kind is op versoek beskikbaar.

Die eenheid beskik oor lugversorging, WiFi, 'n alarmstelsel en 'n slim-TV met Netflix. Gaste moet hul eie besonderhede gebruik om op ander stroomdienste in te teken.

Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n buitesitarea vir 2. Daar is ook 'n sonkragstelsel en 'n rugsteunbattery om gemaklike verblyf te verseker.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jan W
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon netjiese stil verblyf met solar krag. Baie lekker gebly in 'n ruim vertrek.
Jan 2025
Annelize V
5.0
Ver bo verwagting. Uitstekend! Gasvryheid was onverbeterlik.
Des 2024
Lindie V
5.0
Absoluut fantasties! Dit was nou 'n besondere plekkie gewees. Ek het veilig gevoel en die plekkie is rêrig baie mooi. Ek was spyt om die plekkie te ve...
Sien meer
Des 2024
Donald T
Besigheidsreis
5.0
Neat and clean. Host welcoming. Accommodation was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Alet D
5.0
Baie lekker gebly! Pragtige plekkie, alles wat mens nodig het, gerieflik geleë, lekker stil omgewing.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kaptein Goodman-straat 9, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Fevertree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
R 790 R 711
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R 790 R 711
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaptein Goodman-straat 9, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc099968e61c78b7f4b42c7bd0491adb36ffd4066ba36d19d75ef3c2c73c2f92068cb18516fe0b9448465abdcb236d79e92dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 9 Kaptein Goodman Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.095246249966 26.211843340475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang