Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fernhill Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway West-weg, Mount Pleasant, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die lewe word stadiger as jy draai op Highway West, 'n plattelandse pad, wat jou na Fernhill Guest Farm lei, wat net buite Knysna in die pragtige omgewing van Rheenendal geleë is. Dié area is bekend vir sy magiese antieke woude, fietsry- en staproetes.

Fernhill Guest Farm is net 'n kort entjie se ry na Knysna en die pragtige strand by Buffelsbaai, terwyl dit net 20 minute van Sedgefield af is, met sy immergewilde Saturday Wild Oats Market.

Die 4 selfsorgplaaskothuise kyk uit oor die plaaskampe waar plaasdiere rustig wei, wat die perfekte omgewing skep om stadiger te ry en 'n talmende braai saam met vriende en familie te geniet. Die kothuise het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die leefarea het 'n slaapbank om 'n vyfde of sesde gas te akkommodeer en die kombuise is goed toegerus vir selfsorg. Daar is 'n binne-houtkaggel om jou warm te hou op die kouer winteraande en 'n skaduryke stoep met ingeboude braai vir somernagte. Die ononderbroke uitsig oor die sonsopkoms sal dit die moeite werd maak om vroeg op te staan, op die stoep te sit en die dag met 'n koppie koffie te groet, terwyl jy kyk hoe die son oor die landerye versprei.

Vir diegene wat graag stap, is daar baie pragtige roetes op die plaas van 56 hektaar en jy is welkom om jou honde teen 'n nominale fooi te bring, aangesien die volledig omheinde kothuise troeteldiervriendelik is. Die area is ook baie gewild onder bergfietsryers, so bring jou fiets en verken hierdie streek wat deel vorm van die 7 Passe-roete tussen Knysna en George. Die eiendom is in 'n bewarea geleë, so benewens die plaasdiere is daar baie vrylopende wild, insluitend bosbokke, bosvarke, luiperds, ape, bobbejane, ystervarke en 'n groot verskeidenheid voëls.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annetjie S
5.0
'n Baie spesiale plaaservaring in die pragtige natuur. Baie dankie aan die Fernhill-span en diere vir 'n onvergeetlike ervaring. Die huisie was goed t...
Sien meer
Jan 2025
Anton B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en gerieflike plaasverblyf. Ons het 11 aande oor Desembervakansie by Fernhill tuis gegaan. Die Sunflower kothuis was gerieflik en netjies met ...
Sien meer
Jan 2025
Susan L
Gesin met klein kinders
5.0
Rus vir die siel. Ons het heerlik gebly. Pragtige omgewing en perfek vir klein kinders wat die diere wil voer.
Des 2024
Claire H
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, well situated stay great for children. We enjoyed the spacious homely cottage, warm welcome, and connection to the farm from ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Hannelie B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief aanbeveel vir 'n rustige wegbreek saam met die hondekinders. Baie lekker gekuier, waardeer dat diere toegelaat word. Almal het 'n goeie...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Highway West-weg, Mount Pleasant, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fernhill Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway West-weg, Mount Pleasant, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9ef8caf7e0fa41a3e046c4b3217ea92565bdc58925c6f0728362d503c0ef4e2d9952ee643fe0642caa1ecdd6749b199264f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Highway West Road, Mount Pleasant Rheenendal 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.990405772164 22.955158357672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang