Fern Glen Suites
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 groot kamer en 'n badkamer met 'n stort. Die kamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n sit- en eetarea en kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n kookplaat en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die sitkamer het 2 gemaklike stoele en 'n enkelslaapbank met 'n goeie matras. Daar is ook 'n eetarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n kookplaat en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 groot kamer met 'n dubbelbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die groot kamer het 2 gemaklike stoele, 'n eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, dubbelstoofplaat en 'n klein gasstoof vir beurtkrag sowel as alles wat benodig word vir selfsorg. Eenhede word een keer per week gediens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Mews-selfsorgeenheid bied slaapplek aan 4 gaste wat beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitkamer en eetarea en 'n kombuisie. Daar is 2 enkelslaapbanke met 'n behoorlike matras in die sitkamer. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf en dubbelstoofplaat en is volledig toegerus vir selfsorg. Dit het 'n baie privaat patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n sitkamer en eetarea met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en stoof. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kluis, WiFi, haardroër, strykyster en strykplank in. Die eenheid is baie ruim 70m vierkante en het 'n lieflike patio met braai area ook.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is 'n eenheid met slaapplek vir 4 en beskik oor 1 slaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is en 'n badkamer met 'n stort-bad. Die tweede slaapkamer het 2 ekstra enkelbeddens. Die sitkamer het 'n TV met 'n HDMI-kabel vir stroomtoestelle. Daar is ook 'n eetarea en 'n volledige kombuis toegerus met 'n stoof, 'n kombinasie-yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster, asook breekware, eetgerei. Die eenheid word een keer per week skoongemaak wanneer beddegoed omgeruil word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vale-laan 420, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang