Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ferien am Meer

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 470, Brenton-On-Sea, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ferien am Meer is in Brenton-On-Sea geleë en bied gehalte, selfsorgverblyf, ideaal geskik vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis beskik oor 3 ruim slaapkamers met balkonne en 3 badkamers, 2 van die badkamers het storte en die derde het 'n stort-oor-bad. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetkamer met oorgenoeg sitplek en 'n sitkamer met 'n TV en DStv. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer loop uit op die hoofbalkon met braaigeriewe sowel as buitemeubels.

Die huis bied ook veilige parkeerplek vir gaste se voertuie en 'n buitestort.

Net oorkant die pad is daar 'n ingang na die bekende Fisherman's Walk wat 1,2 km is met pragtige uitkykpunte en dien as toegangspunt na 2 openbare strande. Die hoofstrand van Brenton het Blouvlagstatus en is binne maklike bereik van die huis.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lenny V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful spot to relax. Lovely location along the cliffs of Brenton on Sea. Close to Buffelsbaai to swim in the ocean. Quiet area and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Antoinette M
5.0
Tranquil and relaxing. Hearing the crashing waves. Freedom for the soul. The l. The location was perfect and relaxing. Being close to t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Neethling N
Besigheidsreis
5.0
Baie gelukkig, sal weer by Ferien am Meer oornag in die toekoms. Baie vriendelik ontvang. Goed ingerig. Naby aan baie lekker stapstrand. Goeie waarde ...
Sien meer
Okt 2024
Andrea J
Gesin met klein kinders
4.8
Lekker gebly. Brenton on Sea is pragtig! Lekker gebly. Brenton on Sea is pragtig! Die huis is goed ingerig.
Jun 2024
Amina H
4.4
Comfortable, spacious, clean, and with beautiful views. Welcoming upon arrival. Love the attention to detail (bath, plugs, toiletries, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sinclair Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Steenbrasstraat 470, Brenton-On-Sea, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ferien am Meer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 470, Brenton-On-Sea, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9GLPOS7XDDKt9D0xhBur1s0pQgprIdPjJXTvdbZ5cQChHeVnLc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 40 5 1 5 470 Steenbras Street Brenton-On-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.074766347466 23.031524094024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang