Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Febe Mari

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruststraat 22, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Febe Mari bied gerieflike en rustige selfsorgverblyf wat noordwes van Johannesburg in Zeerust geleë is, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n wegbreek van die alledaagse gewoel.

Dié vakansiehuis bied gaste 'n keuse van 4 pragtig ingerigte selfsorg-eenhede, elk met en suite-badkamers en privaat ingange. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer en eetarea, en toegang tot gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike ingeboude braai-area buite met sitplek. Gratis en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar. Die ligging is binne maklike bereik van winkels en talle restaurante in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nadia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Ruststraat 22, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Gaste dink Febe Mari het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruststraat 22, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf9f29daea1127eb384db8e39b6bdcf18e0e0ce67dacb2db4bc0abc8f91afd182d338b126b10004e889e36d532356e691400?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 22 Rust Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.53279746436 26.080204117547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang