Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Favour House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Favor House nooi gaste om die rustigheid van die Oos-Vrystaat te ervaar en bied gerieflike verblyf in 2 smaakvol versierde kamers wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers, geleë op 'n plaas, net 2 km buite die dorpie Bethlehem op die N5 in die rigting van Harrismith.

Kamers 1 en 2 is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer, 'n TV, 'n buitestoep met sitplek, 'n tee- en koffieskinkbord, en linne en handdoeke. Kamer 1,2 en 3 het toegang tot die OVHD-kanale-hotelpakket. Die kamers word daagliks skoongemaak en gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek. Favor House bied 'n rustige plaasatmosfeer en word omring deur 'n wild- en perdekamp. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die Frontier Inn Casino en die Dihlabeng Mall is 1,5 km weg, en die dorpie Clarens is 30 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan R
Besigheidsreis
5.0
Hemels. Skoon, rustig, vriendelike eienaar, waarde vir geld. Beste plek in Bethlehem.
Feb 2025
Liezel V
Saam met lewensmaat
5.0
Jou Bethlehem oorslaap oplossing. Favour House is 'n lieflike oorslaap plek. Dis plaaslewe in die stad. Die mall is 5 km van die plaas. Wonderlike gra...
Sien meer
Jan 2025
Jessica C
5.0
Fantastiese plekkie en vreeslik goeie diens. Vreeslik geniet, elke sent die moeite werd.
Okt 2024
Leanne L
Saam met vriende
5.0
Baie oulike plekkie. Vriendelike en gasvryheid was 'n oulike plekkie en die kinders het dit vreeslik geniet.
Apr 2024
Corlia J
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Het elke oomblik van my verblyf by Favour House geniet. Die aandag aan klein detail maak die verblyf ekstra spesiaal en die plaasomgewing ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juanite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Favour House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57072e138739b3689bf22ca571f3235cdfc4011ce6b1447ea504368adf75ed44de01c2e8c4fd7ba515b6f8ebef8d31eb6f54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Narwanda Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.257026258137 28.345769941807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang