Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FantaSea

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twist-straat 8, Sunwhichport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 R2 000 per nag (plek vir 15)

Beskrywing

FantaSea bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Port Shepstone, KwaZulu-Natal, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinswegbreek.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 15 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Drie slaapkamers is elk ingerig met dubbelbeddens, terwyl die vierde uit 2 dubbelbeddens en 5 enkelbeddens bestaan. Hierdie kamers deel 2 badkamers: een met 'n stort, wasbak en toilet, en die ander met 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n eetarea wat met 'n etenstafel met sitplek vir 4 ingerig is, perfek vir etes. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gaste word ook aangebied met komplimentêre WiFi.

Buite het gaste toegang tot bykomende sitplek buite om die rustige omgewing te bewonder. Daar is ook 'n swembad beskikbaar vir gaste se gebruik.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

9

5 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
2.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Dolly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Twist-straat 8, Sunwhichport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Laer wasbak
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Breë ingangsdeur
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 15)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twist-straat 8, Sunwhichport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d862d919740fb0fc84c58caec4607b5e2e26e99c6c3d8cfbf3370ef175a0abe1e75b2e9551ffc0aa3ba9f6be5393519fbe6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 15) 2 5 1 4 8 Twist Street Sunwhichport 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.6689274 30.5094338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang