Fairway 2
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairway-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 376 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Fairway 2 is in sentrale Langebaan in die Country Club geleë. Dit is 'n goed ontwerpte vakansiehuis wat pragtig versier en gemeubileer is met kwaliteit meubels. Fairway maak voorsiening vir 6 mense en word op 'n selfsorgbasis verhuur.
Die huis het 'n oopplan-leefarea, -kombuis en -eetkamer op die grondvloer. Die slaapplek sluit 'n en suite-hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, 'n tweede slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n derde slaapkamer met 2 enkelbeddens in. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer.
Die buitebraai-area is op 'n stoep en beskut teen die elemente. Dit is toegerus met 'n ingeboude braai en kwaliteit houttafel. Die huis het 'n groot omheinde agtertuin met 'n goed versorgde grasperk. Die dubbelmotorhuis is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die huis is toegerus met luukshede soos skottelgoedwasser, 2 platskerm-TV's, DVD-speler en hotelboeket DStv.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 341
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Fairway-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Fairway 2 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairway-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang