Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaan-singel 22, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fairview Guest House is in die klein dorpie Hartswater geleë. Hartswater is een van 2 hoofdorpe in die Vaalhartsvallei, 'n oase aan die rand van die dorre Noord-Kaapse grens met Noordwes.

Verblyf by Fairview Guest House bestaan uit verskeie tipes kamers, wat almal smaakvol versier is en met óf koningingrootte- óf dubbelbeddens ingerig is. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan van die tuin en buitesitplek gebruik maak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n jacuzzi, braai-area, WiFi, troeteldiere op afspraak in

Doendinge in die omgewing sluit wynproe en tennis in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Tjaart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Korhaan-singel 22, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Gaste dink Fairview Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hartswater Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaan-singel 22, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzNzI0OWMxLTBiY2MtNDlmYy1hNGNkLWU1ODE5MmU0N2Y2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 22 Korhaan Cresent Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.752398241104 24.817528045223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang