Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Exhale Cottage

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Mrt 2025 tot 30 Apr 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Journey Plaas Keisie-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Exhale Cottage is 'n asemrowende vakansiehuis wat gerieflike selfsorgverblyf bied wat 15 km buite die pragtige dorp Montagu geleë is. Hierdie huis bied asemrowende uitsigte oor die voëlbelaaide vallei en omliggende toringhoë berge.

Dié smaakvol gemeubileerde huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer bestaan uit 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n knus sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n binnebraai.

Die leefarea maak oop op 'n patio waar gaste op die hangnette kan ontspan of 'n kort stappie af na die rotsdam kan neem om op warm somersdae af te koel. Op kouer aande kan gaste in die houtvuur-bubbelbad ontspan. Die huis spog ook met 'n boma-vuurput met sitplek. 'n Stappaadjie van 2,5 km om die plaas, met hoë uitkykpunte om te rus en die valleie hieronder te besigtig.

Die eiendom word deur sonkrag bedryf, en gaste kry ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adél W
5.0
Rustig. Onvergeetlike ervaring. Wow wat 'n wonderlike plek! Die stilte is kos vir die siel. Mooiste natuurskoonheid. Baie voëls. Muishondjie as besoek...
Sien meer
Jan 2025
Suzanne B
Saam met vriende
5.0
Loved it. Absolutely fabulous, every need has been anticipated and sometimes you did not even know that you needed it. Beautiful scener...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Chevon D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Wow. Dankie dat ons hierdie juweel van 'n plek met julle kon deel. Julle warm gasvryheid en attention to detail het vir 'n awesome naweek ges...
Sien meer
Nov 2024
Leona Erasmus E
Gesin met tieners
5.0
Nature, comfortable, green, beautiful, relaxing. Exhale lived up to its name. Tucked away in nature, it was a cozy escape and everythin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Andries Francois V
Gesin met tieners
5.0
Calm, soothing, nature, tranquil. Very neat and cosy, there was everything we needed except an egg lifter. The flowers inside just adde...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R318, Journey Plaas Keisie-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Exhale Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf R2 250
R 2 250 R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 250
R 2 250 R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Journey Plaas Keisie-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7aa6340f33307d840f2e2a91291671c71d3768fcf7c044a58a65fc759af0e348b0fe6ed4f4bcb0c5a4e5d0984c969ecf202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 R318 Journey Farm Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.700254290552 19.977059771487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang