Etosha Safari Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 140 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etosha Safari lodge, Etosha Nasionale Park, Etosha, 0000, Kunene
- Vanaf R6 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Etosha Safari Lodge is op 'n heuwel geleë en bied pragtige uitsigte oor die Afrika-bos en Mopane-bos. Hierdie stylvolle lodge is gerieflik geleë 9 km vanaf die Andersson-hek na die bekende Etosha Nasionale Park.
Die verblyf word in 65 chalets gebied waarvan 60 Standaard-tweepersoonskamers met 2 enkelbeddens en 5 Standaard 4-bed-gesinskamers met 4 enkelbeddens is. Elke chalet beskik oor lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, muskietnette, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n klein stoep.
Die lodge bied 'n keuse van 3 swembaddens tussen die chalets, 'n restaurant met 'n kroeg binne, en 'n stoep vanwaar gaste pragtige uitsigte oor Etosha Nasionale Park in die verte kan geniet.
Wildritte na die Etosha Nasionale Park, met ervare gidse, is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 113
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Etosha Safari lodge, Etosha Nasionale Park, Etosha, 0000, Kunene
- Kapasiteit: 140 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etosha Safari lodge, Etosha Nasionale Park, Etosha, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang