Erf 1
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anna Maria Johanna-straat 1, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Erf 1 is 'n knus en gerieflike selfsorghuis met antieke elemente in Rosendal.
Hierdie huis het 4 slaapkamers en is geskik vir tot 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan etes in die ruim eetarea geniet of in die knus sitarea ontspan. Daar is gratis WiFi en braaigeriewe.
Die gastehuis het 'n groot tuin en dit is naby die gedeelte van die dorp wat pragtige uitsigte op die Wittebergheuwels bied, maar naby genoeg aan Rosendal se galerye en eetplekke.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Robin Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 53
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Anna Maria Johanna-straat 1, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink Erf 1 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anna Maria Johanna-straat 1, Rosendal, 9720, Vrystaat