Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Epupa Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 123 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Epupa Camp, Langs die R3700, Okongwati, 0000, Kunene
  • Vanaf R480 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Epupa Camp is 800 m oos van die Epupa-waterval op die oewer van die Kunenerivier geleë.

Epupa Camp bied gaste 'n keuse van verblyf; 10 tente-eenhede met en suite-badkamers, 10 koepel-styl tente met gedeelde ablusiegeriewe, 6 rivierfront kampeerplekke met elektrisiteit en privaat ablusiegeriewe en 1 kothuis met koninggrootte-bed en koffiestasie.

Die kampeerplekke is ideaal vir diegene wat graag kampeer en is langs die rivier geleë. Ablusiegeriewe en braaigeriewe is beskikbaar vir die staanplekke.

Hout- en wasgoeddienste word deur gemeenskapslede teen onderhandelde pryse verskaf. Neem asseblief kennis, 'n 4x4-voertuig word aanbeveel, veral gedurende die reënseisoen.

Epupa Camp het 'n hangbrug na 'n privaat eiland met ontspanningsareas en skemerkelkies. Ons bied 2 swembaddens met 'n rivier-uitsig, 'n buitekroeg met FOC Wi-Fi, 'n sitkamer met 'n klein biblioteek en 'n eetkamer.

Doendinge en besienswaardighede sluit in kulturele toere na die Himba-dorpies, skemerkelkie-toere wat uitkyk oor Epupa-valle en Kunenerivier, asook vlotvaart-, voetslaan-, stap- en voëlkyktoere. Epupa Camp bied ook 'n masseerateljee.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Epupa Camp, Langs die R3700, Okongwati, 0000, Kunene
  • Gaste dink Epupa Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 123 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Epupa Camp, Langs die R3700, Okongwati, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNGQzZTNhLTFiZGEtNDlhOC04ODU1LTVkMWRhZWM0MTRlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Epupa Camp Off the R3700 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -16.998979 13.25463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang