Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Enjoy Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claredonweg 1, Selborne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Enjoy Guest House is in die stil woonbuurt Selborne in die hartjie van Oos-Londen geleë. Die gastehuis is 1,5 km vanaf Vincent Park-winkelsentrum geleë.

Die 5 gastekamers kan 2 gaste in elk akkommodeer. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis bied 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea vir in-huis ete, en 'n gerieflike gemeenskaplike sitarea om te ontspan na 'n lang dag. Daar is 'n swembad, ideaal vir daardie warm somersdae, en gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek en WiFi.

Die gastehuis bied 'n daaglikse skoonmaakdiens, 'n strykdiens, droogskoonmaak, 'n aangewese rookarea, lugversorging, en faks en fotokopiëring teen 'n ekstra koste, asook 'n aansienlike ontbyt vir gaste om te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Siya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Claredonweg 1, Selborne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Enjoy Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claredonweg 1, Selborne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ca297505370b3bc5b0a4dcd4bb55b50ff0d4a58ab18eea82d7406072602fe69d02eacb6fbcca5fabc80766c55e231ad411?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 1 Clarendon Road Selborne 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.989535192741 27.893761780093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang