Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Engedi Herberg

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondale-weg M34, Magathas Hoek, Rustenburg, 0330, Noordwes
  • Vanaf R670 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Engedi Herberg is op 'n plaas geleë, 23 km vanaf Rustenburg. Die lodge bied gerieflike verblyf, ideaal vir 'n naweekwegbreek of 'n oornagplek vir reisigers.

Die lodge bied verblyf in 6 gastekamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is, en 'n solderkamer wat oor 10 enkelbeddens beskik. Elke kamer deel 'n badkamer, toegerus met 'n stort of 'n bad, met 1 ander kamer.

Daar is 'n gemeenskaplike, volledig toegeruste kombuis met alles wat jy nodig het om maaltye voor te berei, 'n TV-kamer met DStv, WiFi en 'n eetarea vir gaste se gebruik.

Hierdie natuurryke area sorg vir 'n heerlike plek om te ontspan, weg van die gejaag van die stadslewe. Daar is veilige parkeerplek vir jou voertuig, sodat jy op jou gemak kan rus. Daar is braaigeriewe vir gaste in 'n verfrissende plaasomgewing. Die gemeenskaplike lapa maak 'n wonderlike plek om tyd saam met jou vriende en familie deur te bring. Gaste kan ook langs die swembad of in die Jacuzzi ontspan.

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad van +-6 km is om by die lodge uit te kom. Dit kan deur klein voertuie bereik word, jy hoef net stadig te ry.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Konrad Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Avondale-weg M34, Magathas Hoek, Rustenburg, 0330, Noordwes
  • Gaste dink Engedi Herberg het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondale-weg M34, Magathas Hoek, Rustenburg, 0330, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38e4e11adeb2f04bba99444b54182833056e750227a80e1fa5a210805cba5f6d047ee3f4773dfa401271ba60abfc3d4cc8f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Avondale Road M34 Magathas Hoek 0330 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.698235803682 27.14900046587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang