Elvee Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Markstraat 57, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elvee Accommodation bied gaste 'n luukse Karoo-verblyf en is in die bekoorlike dorpie Vosburg geleë. Die boomryke dorpie vorm deel van die Namakwalandse blomroete.
Verblyf by die gastehuis word gebied in 3 stylvol versierde en suite-kamers asook 'n aparte kamer genaamd die Tuinkamer. Alle kamers het en suite-badkamers met storte. Die Tuinkamer spog met 'n Victoriaanse bad, maar die toilet is buite die kamer. Die kamers is toegerus met TV's met Netflix, waaiers, elektriese komberse en haardroërs. Al die kamers is toegerus met lugversorging.
Handdoeke, seep, asook koffie en tee word in elke eenheid voorsien.
Aandete en ontbyt is beskikbaar by die restaurant op die perseel teen 'n ekstra fooi.
Daar is 'n skoonheidsalon op die perseel wat al die nuutste behandelings bied. Lamelle en Annique behandelings en produkte is hier beskikbaar.
Parkeerplek agter 'n veilige hek word vir gaste voorsien.
Neem asseblief kennis dat die instansie sonkrag aangedryf word en dus nie deur beurtkrag geraak word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 155
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Markstraat 57, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Gaste dink Elvee Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vosburg Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Markstraat 57, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang