Elshane Guesthouse
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met OpenView DStv, 'n lessenaar, koffietafel met 2 stoele en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster, eierkoker, ketel, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die verblyf het 'n sonkragomsetter, battery en sonpanele.
in die geval van beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n enkelkamer met 'n driekwartbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Klein Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die verblyf het 'n sonkragomsetter, battery en sonpanele.
in die geval van beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n spieëltafel, 'n stoel en 'n etenstafel met 4 stoele. Daar is ook 'n leerrusbank, 'n TV met OpenView DStv en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, eierkoker, ketel, eetgerei en breekware vir 'n semi-selfsorgeenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die verblyf het 'n sonkragomsetter, battery en sonpanele.
in die geval van beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed met 'n en suite-badkamer. Die sitkamer het 'n leerkbank en 'n TV met DStv. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eierkoker, eetgerei en breekware. 'n Tee- en koffieskinkbord is beskikbaar. Daar is ook 'n spieëltafel en 'n eetkamertafel met stoele. Die kamer het sy eie ingang en diefwering.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die verblyf het 'n sonkragomsetter, battery en sonpanele.
in die geval van beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhoutstraat 11, Florida Park, Roodepoort, 1709, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang