Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elsabees

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bruggen-straat 17, Parow Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elsabees bied sentraal geleë, hartroerende verblyf naby die N1-hoofweg in Parow-Noord, Kaapstad.

Die instansie bied 4 selfsorg-eenhede wat tot 4 gaste kan huisves. Al die eenhede is smaakvol gemeubileer en sluit 'n slaapkamer in wat gemeubileer is met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in 'n aparte area. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasbrander, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n slim-TV met WiFi beskikbaar.

Ons ligging bied maklike toegang tot gewilde besienswaardighede soos die V&A Waterfront, die middestad, Canal Walk Winkelsentrum, Grand West Casino en die Kaapse Wynlande.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Hannes P
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker en vriendelike mense om ons gewees. Was baie lekker, dankie.
Feb 2025
Vivian L
Gesin met tieners
5.0
Home away from home! Baie netjies en bekostigbaar. Veilige parkering en omgewing. Vriendelike ontvangs. Kan dit sterk aanbeveel.
Apr 2024
Samantha W
Gesin met tieners
5.0
Huis weg van die huis. Mooiste uitsig. Dankie baie. Ons verblyf was heerlik! My man het die braai geniet, ons het vinnige WiFi geniet. Groete en mooi ...
Sien meer
Mrt 2024
Claude C
Gesin met tieners
5.0
Excellent. Enjoyed the stay and will recommend it highly. Loved our stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Karina B
Gesin met tieners
4.8
Sal aanbeveel by ander vriende. Lekker gebly, altyd veilig gevoel. Goeie ligging.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Van Bruggen-straat 17, Parow Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elsabees het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bruggen-straat 17, Parow Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzOTJmNWE5LTJkNzUtNDkzOC05ZmExLWEwYzc1NTE0ZmVmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Van Bruggenstraat 17 Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.887361631998 18.590170741081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang