Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Eloff

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lizelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie oulike plekkie. Vriendelike ontvangs. Ek heerlik geslaap na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik en intiem! Baie lekker gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en sorg vir klein goedjies wat dit die moeite werd maak, soos botteltjies mineraalwater, rosies op die bedkassies en 'n lekker, warm drinkdingetjie vir die koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik sakpas verblyf. Heerlik gebly. Goed ingerig en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Affordable and homey. Dit was baie lekker, en baie veilig. Mense was vriendelik ook. Sal net aanbeveel dat daar 'n waaier in die kamer ingesit kan word, want dit kan partykeer baie warm raak die tyd van die seisoen. Maar alles anders was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa A
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Genoeg. Dit was klein en gesellig, niks meer nodig gehad nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elardus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gemaklik, mooi, rustig. Ek en my vrou het oorgebly op ons reis na die Oos-Kaap en terug, en ons sal definitief weer hier oorbly. Baie gemaklike geriewe, 'n gemaklike bed en 'n mooi kamer. Die gasvrou, Desme, is baie vriendelik en laat mens tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gemaklike woonstel en vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Waarde vir geld. Sal weer besoek. Indien jy net 'n bed soek om te oornag is dit meer as voldoende. Dankie vir die goeie diens, ons sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
1 nag
5.0
Apr 2023

Very impressed. Excellent area, very quite. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Vriendelike ontovangs. Netjies, vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Desme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eloffstraat 5, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28JMr9ycHjcjKYXAbfNf55bNk8i5gTYdLoDvH6kJh19Gbm4qMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 5 Eloff Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.12253405876 26.171101457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011