Elgro River Lodge
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die P89, Nooitgedacht Plaas, Potchefstroom, 2550, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elgro River Lodge is op 'n draai van die pragtige Vaalrivier geleë en is net 30 km vanaf Potchefstroom geleë.
Die lodge bied 'n keuse van selfsorg-eenhede wat tussen 2 en 8 mense kan akkommodeer. Die eenhede het 1 , 2 of 4 slaapkamers wat met dubbelbeddens of enkelbeddens ingerig is, en het privaat badkamers met baddens en storte.
Elkeen van die eenhede het 'n privaat kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Al die eenhede is toegerus met WiFi, asook braaigeriewe, en van die eenhede het TV's met oop uitsig.
Die Berghuis het ook 'n privaat swembad, maar let asseblief daarop dat dit slegs met 'n 4x4 bereik kan word.
Die area bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van visvang, bergfietsry, voëlkyk, wildritte en riviervlotvaart. Gaste kan ook die historiese Vredefortkoepel, 'n UNESCO Wêrelderfenissentrum, besoek, die koepel is 40 km in deursnee en word na raming 2000 miljoen jaar oud.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die P89, Nooitgedacht Plaas, Potchefstroom, 2550, Noordwes
- Gaste dink Elgro River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die P89, Nooitgedacht Plaas, Potchefstroom, 2550, Noordwes