Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Sjaddai

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 12B, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R650 R520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

El Sjaddai is 'n driester (AA) selfsorg gastehuis met 'n huislike atmosfeer geleë in 'n goed toegeruste woonbuurt van Potchefstroom.

El Sjaddai is sowat 5 minute se ry vanaf die middestad geleë en bied 'n ontspanne, privaat, gerieflike en rustige omgewing met ten volle toegeruste selfsorggeriewe en elegante tuin. Maherry Park (Vodacom Park) grens aan die eiendom en bied die perfekte geleentheid vir 'n piekniek (speelarea vir kinders) of om bloot die rustige atmosfeer wat die natuur bied te geniet.

Die gastehuis is ideaal geleë naby die gholfbaan en buiteklub, sportvelde, Potchefstroom hospitaal, Noordwes Universiteitskampus, en stapafstand vanaf die plaaslike SPAR geriefswinkel.

Gemik op die behoeftes van die sakereisiger, konferensie-afgevaardigde, toeris en klein gesin of groep wat 'n meer persoonlike, veilige en rustige huislike ervaring soek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Madelein V
5.0
Rustig, gemaklik en vriendelik. Die gasvrou was uitsonderlik en het my verbly gemaklik gemaak.
Jan 2025
Chantelle S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend en baie lekker. Met vriendelikheid verwelkom. Alles en nog meer is daar wat jy benodig vir 'n vakansie. Dit is so lekker stil en rustig.
Des 2024
Nokuthula H
5.0
I had a wonderful stay. My stay was peaceful and stress-free. The place was close to Spar and the host even had laundry services.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Chris N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike koel briessie in warm weer. Skoon, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Gasvrou is baie hulpvaardig en vriendelik. Die heerlike yskou...
Sien meer
Okt 2024
Hennie J
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters aangenaam. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam en het selfs melk en beskuit, asook ontbytpap en jogurt voorsien.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Theronstraat 12B, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink El Sjaddai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R 650 R 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R 650 R 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 12B, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2851edeb2e9748585103a7fd81691929dd9a954456045b158c7d52e806462f4b3b8219fc334436331ea1518bc62fdeeda2ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 12B Theron street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.7292999 27.097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang