Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Dorado - Three Bedroom House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jaco N
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Pragtige oornagplek. Daar is alles en meer wat jy benodig. Modern en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Baie gerieflike verblyf en ander familie het in die eenheid langsaan gebly so ons kon heerlik saam kuier. Dit was die derde keer dt ons in verskillende eenhede in El Dorado bly, aangesien ons familie in Oudtshoorn het. Dit was nog elke keer baie gerieflike verblyf. Die eenhede is uitstekend toegerus en als baie netjies en gerieflik. Baie lekker om ook 'n swembad op perseel beskikbaar te hê. Die diens is van hoogstaande gehalte en uiters vriendelik en professioneel. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
El Dorado - Three Bedroom House
Beste Jeanne, Baie dankie vir die terugvoering rakende u verblyf te El Dorado. Ons sien daarna uit om u weer terug te verwelkom hier by ons. Vriendelike groete, Arina van Zyl

Chris V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Nov 2021

Uitstekende afwerkings. Baie gemaklike eenheid vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chesley M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2020

Felt like home. We would definitely go back some day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Athenia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

A home that felt like your own. A beautiful place close to shops and you feel at home. Friendly staff. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Ruim, skoon, koel, modern en 'n absolute plesier om die deur oop te maak! Dit was ons tweede besoek aan El Dorado en het weer nie teleurgestel. Baie lekker vir afkoel in warm Oudtshoorn met die nuwe swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Van der Riet and Park Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb72e87a2489aa8db6fabe8e4352c509e1f08d396a730067f80522af08b372e86454aa5f2b2689cfb7327fa885be7c2c8815a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Corner of Van der Riet and Park Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.583150903335 22.191656870238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang