Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Ekukhuleni, RH25: R560, Hekpoort, 1791, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages is in die voorheuwels van die Magaliesburgberge, op die Magalies Meander, naby Hekpoort geleë. Die rustige wildplaas-omgewing bied skilderagtige staproetes, wildkyk, en uitstekende voëlkykgeleenthede, tesame met pragtige berguitsigte. Ekukhuleni is net 'n uur van Johannesburg, Pretoria en Rustenburg af geleë, wat dit die ideale keuse maak vir 'n wegbreek.

Die plaas het 5 afgesonderde, volledig toegeruste 1- en 2-slaapkamer-selfsorgkothuise in 'n rustige natuurlike bos-omgewing. Elke kothuis het 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en word voorsien van 'n Cadac-skottel. Die slaapkamers het en suite-badkamers. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kombuis is toegerus met die nodige breekware, eetgerei, potte en panne, asook met 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond. Die smaakvol versierde kothuise is afgewerk met keramiekteëlvloere. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Daar is 'n swembad vir gaste om in die skilderagtige tuin te gebruik. Ekukhuleni is naby die Wieg van die Mensdom. Verken die Sterkfonteingrotte en Maropeng, wat 'n wêreldklas ondergrondse aantrekkingskrag bied, wat jou op 'n ontdekkingsreis deur die geskiedenis van die Mensdom neem.

Let asseblief daarop dat daar 'n kort grondpad na die eiendom lei.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Lategan B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gekuier en die kaggel was fantasties in die koue. Ons kuier was baie lekker gewees, die kaggel is hemels as dit so koud is en ons het ...
Sien meer
Jun 2024
Salome V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik ini bos. Dit is elke keer die beste plekkie vir 'n naweek wegbreek. Die eienaars is altyd so vriendelik en die huisies is so lekker snoesig i...
Sien meer
Jun 2024
Linda M
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful. Warm and welcoming, very quiet, have peace of mind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Michelle W
4.8
Die gasvrou en gasheer was buitengewoon aangenaam, vriendelik, behulpsaam en hartlik. Heerlike rustige ontspanning in die natuur.
Apr 2024
Rudzi T
4.6
Relaxing and peaceful. The stay was incredible, very relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ekukhuleni, RH25: R560, Hekpoort, 1791, Gauteng
  • Gaste dink Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Ekukhuleni, RH25: R560, Hekpoort, 1791, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYTYyYmQ4LTdkMjUtNDU0My1iNjRhLWRmN2Q4MGJjODEwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Ekukhuleni RH25: R560 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 16:00 -25.912306771475 27.565523386002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang