Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

E'kaya Overnight Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipspringerstraat 32, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

E'kaya Overnight Accommodation bied bekoorlike selfsorgverblyf in Harrismith, 'n voorstad van die Vrystaat. Dié huis bied gaste 'n wegbreek omring deur pragtige berge en is die ideale ligging vir 'n klein gesin of 'n paartjie.

Die huis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 ekstra gaste, en die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, ketel, mikrogolfoond en wasmasjien. Breekware en eetgerei word voorsien. Die sitkamer is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die huis het ook 'n aangewese werkspasie.

Gaste kan 'n braai buite in die tuintjie geniet of kies om Glen Garriff Conservation, Sterkfonteindam Natuurreservaat te verken en te besoek, of 'n roomys by Scoops O' Joy drink.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lennert S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! Will highly recommend! Clean, facilities are amazing! Very friendly and efficient!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Mandi D
5.0
Luukste verblyf teen 'n sakpas prys. Die plek is netjies, veilig en die gasheer het sy/haar pad gegaan om mense welkom te laat voel. Dit is werklik me...
Sien meer
Des 2024
Theuns H
Gesin met klein kinders
5.0
Quiet and safe. Received excellent service. Place was clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Coleen H
5.0
Verseker die beste plek waar ons nog oornag het. Uitstekend! Nadat ons langer moes aanbly as beplan a.g.v. die vreeslike sneeu, het Marinda en haar ma...
Sien meer
Sep 2024
Suzaan O
Gesin met tieners
5.0
Tuis met beskuit! Ons het heerlik gebly. Daar was "special touches" soos OBS vir die koue Harrismith nagte en natuurlik die beskuit, wat ekstra was, e...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Klipspringerstraat 32, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink E'kaya Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipspringerstraat 32, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaeac3912b39ba8838a6a342e2c5cc99215910ca833ebf0c0b1655c04cbbd1fb0bdc2e4104bb8279ef43637bb1d7af529c8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 32 Klipspringer Street Bergsig 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.272383207987 29.141050788807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang