Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eikepark Selfsorg

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elberthaweg 15, , Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eikepark is 'n luukse selfsorgwoonstel met al die geriewe van die huis. Ons is geleë in die rustige veilige woonbuurt Die Boord in Stellenbosch, naby Die Boord Winkelsentrum, Medi-Clinic en stapafstand vanaf die historiese sentrum van Stellenbosch.

Die selfsorg-eenheid is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 2 enkelbeddens met ekstra lengte en 'n volledige badkamer. Ander geriewe sluit volledige DStv, lugversorging, 'n volledig toegeruste oopplan-kombuisie, WiFi, en wasgoedgeriewe en sonkrag-rugsteun-elektrisiteit in.

Die eenheid bied ook 'n privaat ingang, 'n privaat binnehof met braaigeriewe, 'n swembad in 'n afgesonderde tuin, veilige parkeerplek met sekuriteitsheining en lieflike uitsigte oor die park en berge. Rook word in die binnehof toegelaat.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, wynproe, fietsry, begeleide staptogte, bergfietsry, swem en tennis in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Elberthaweg 15, , Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eikepark Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elberthaweg 15, , Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM6qQoDZ4Mo5WpMnpG7zp70AEg4nWqWj5xpGkwiKnk5bi9nFZc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Elberthaweg 15 Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-18:00 10:00 -33.947676596446 18.848580121994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang