Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eight on Tuin

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 8, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eight on Tuin skuil in die hartjie van Franschhoek en bied ruim tuinsuites wat deur die familie bestuur word. Die gastehuis is ideaal geleë in 'n stil straat stapafstand vanaf die hoofstraat van die dorpie.

Daar is 3 eenhede wat elkeen eenvoudige styl, gerief en ruimte bied. Elkeen van die 3 eenhede is toegerus met en suite-badkamers wat spog met groot storte, en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, en daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het ekstra-lengte koninggrootte-beddens, met 'n 2-enkelbed-opsie beskikbaar op versoek.

Hierdie kamers het almal dubbeldeure wat na die privaat tuin oopmaak en daar is gratis WiFi-toegang beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Franz H
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik ontvang en veilig. Die verblyf was lekker. Alles was in plek en die plekkie is mooi met 'n mooi tuin.
Feb 2025
Wanda L
Saam met vriende
5.0
Heerlik gekuier, naby dorp, baie dankie. Ons het heerlik gekuier, baie dankie. Lekker naby die dorp, ons het sommer gestap. Die swembad was 'n bonus.
Des 2024
Marcus C
Saam met vriende
5.0
Beautiful room within walking distance of major attractions in Franschoek. We were welcomed by our host and had a lovely stay. The prop...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Laura K
5.0
Perfekte ligging en pragtige geriewe. Ons het 'n heerlike naweek gehad in Franschhoek. Eight on Tuin is die perfekte plek om te bly!
Feb 2024
Jan-gawie M
Saam met lewensmaat
4.2
Rustig en gemaklik. Was 'n heerlike plek om in te slaap.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Tuinstraat 8, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eight on Tuin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 8, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb2340df8daf2bc3fe210e1f40544ac65bc87d2232c4fc71266206f8343931df40f5b2fd205d6f991e679f5041c0bd1481f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 8 Tuin Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.911656 19.125206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang