Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenezer Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-straat 23, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ebenezer Guest House bied baie skoon en standaardverblyf, maar nie vir die baie kieskeuriges nie.

Dit is in Colesberg geleë, 'n gewilde halfpadstop tussen Johannesburg en Kaapstad. Die gastehuis het 10 kamers met en suite-badkamers, TV, koffie- en teegeriewe asook linne. Lugversorging is in al die kamers beskikbaar - perfek vir die warmer somermaande.

Geniet 'n verfrissende swem in die swembad na 'n lang rit. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik. Dit is naby 'n paar goeie restaurante en oorkant 'n supermark. Maklik om te vind, dit is naby die N1 waar die N1 en N9 ontmoet.

Colesberg lê in tipiese Karooveld en word omring deur koppies. Die bekendste is Coleskop, wat op 'n afstand van meer as 40 km gesien kan word. Die dorp het 'n nege-putjie gholfbaan met uitdagende Karoo skoonvelde, maar goed versorgde grasperke en goeie klubhuisgeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
George N
5.0
They expected us and were ready for us. Wonderful and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Rialda P
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, gemaklik en net wat ons nodig gehad het. Dit was heerlik rustig, alhoewel die gastehuis volgeboek was. Ons was nie bewus van die ander gaste n...
Sien meer
Jan 2025
An-ji C
5.0
Briljant. Ek doen nooit terugvoer nie, maar hierdie was uitsonderlik. Die kamers was klankdig. Goed onderhou. Geen detail was vergeet nie. Ons het so ...
Sien meer
Jan 2025
Jenny J
Gesin met tieners
5.0
Clean, safe and value for the purpose of an overnight stay. For the purpose of an overnight stay between CT and JHB - the accommodation...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Melanie O
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Dit was heerlik! Skoon, netjies en sal dit vir enige iemand aanbeveel! Sal enige tyd weer daar oornag!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 136

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • President Kruger-straat 23, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ebenezer Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-straat 23, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0NGFiZTQ0LTI3MTEtNDExMS04MTkwLTQ1M2VjMjAzNzQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 134 5 1 4 23 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -30.72566035434 25.093953609467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang