Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dutchess on Lake

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Short-straat en Nauwpoort-straat 437, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dutchess on Lake, geleë in die bekoorlike plattelandse dorpie Clarens, is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf bied, en dit is ideaal vir solo-verkenners, paartjies of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Dié gastehuis bied 'n keuse van 4 pragtig ingerigte kamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad of albei. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n tee- en koffieskinkbord in. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Al die kamers het lieflike uitsigte oor die tuin en 'n paar van hulle het 'n privaat patio waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.

Alle gaste kan die gemeenskaplike braai-area en die lowerryke omgewing geniet. Vir diegene wat die area wil verken, is visvang, staptoere, voetslaan, verskeie restaurante en bergfietsroetes binne maklike bereik. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Bertus S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, beautiful gardens, fantastic hospitality, neat and comfortable room. Duchess on Lake is a must stay, the hosts are very friend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Linda G
Saam met lewensmaat
5.0
Sien ons weer! Baie mooi kamers en tuin. So rustig en vriendelike ontvangs. Gasdame was baie vriendelik en ons het baie tuis gevoel!
Mrt 2025
Belinda U
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed our stay! Lovely accommodation. We had a wonderful 2-night stay. The room was decorated so lovely and was clean. The gardens...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Louis N
Saam met lewensmaat
5.0
Ligging en fasiliteite was fantasties. Dit was asemrowend mooi en lekker gewees. Vriendelike gasvrou wat nie huiwer om te help nie.
Nov 2024
Jacky E
5.0
Heerlik verby. Lekker tye. Dit was een van die lekkerste plekke, naby die dorp maar ver van geraas, pragtige en rustige plekkie.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerty Anne-Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Short-straat en Nauwpoort-straat 437, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Dutchess on Lake het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Short-straat en Nauwpoort-straat 437, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e0cd1bb0e1594f867bb3a8a443fd9773d6d856e8e3bc7733748de69185d90fea730f63e73d69992fda83f32002f8876d813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 437 Short Street and Nauwpoort Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.510927845902 28.420653312557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang