Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beagle’s Nest

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amajubastraat 385, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 R1 050 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Beagle's Nest-kothuis is aan die buitewyke van die dorpie, met 'n uitsig oor Suikerboschkoppie en Dullstroom-natuurreservaat, geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 mense in 'n stil area van Dullstroom.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens, en die beddens is toegerus met elektriese komberse. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, 'n stort, 'n wasbak, en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n elektriese braaipan, 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n ketel, asook breekware en eetgerei.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel, asook 'n TV met Premium DStv-kanale, en maak oop op 'n houtdek met buitesitplek en braaigeriewe. Honde is welkom met vooraf reëlings. Die kothuis is aan die rand van die dorp geleë wat dit soos 'n plattelandse ontsnapping laat voel.

Daar is LED-ligte vir beurtkrag en 'n alarm wat gestel kan word wanneer jy uit is.

Dullstroom bied visvang, staproetes, Birds of Prey Rehab Centre, Highlandgate Gholfklub en 'n aantal puik restaurante en kroeë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elmarie Z
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. Gorgeous location, quaint cottage, extremely well equipped. Overall a great experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Mariana F
Saam met lewensmaat
5.0
Salig. Rustig en stil. Huisie tussen veldblomme. Gerieflik en alles wat nodig is.
Jan 2025
Amanda C
5.0
Heerlike wegbreek van besige Jhb. Heerlike verblyf in 'n rustige, pragtige omgewing. Kothuis is goed toegerus met die nodige geriewe. Dit is veilig om...
Sien meer
Feb 2024
Aléthea S
Saam met lewensmaat
4.8
A peaceful stay and a dog haven. We had a lovely time at The Beagle’s Nest - it had everything we needed despite the cabin not being ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Natasha D
Saam met lewensmaat
4.6
A cozy, comfortable, relaxing, home away from home stay! Definitely a home away from home! We enjoyed relaxing in the cozy and comforta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Amajubastraat 385, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink The Beagle’s Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amajubastraat 385, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA528ea7166339cceb11be22f9f94304d3938a100345bb91a7d9b250c1421984809871fd0d35adda74196ccdfe5f801e142aae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 64 5 1 5 385 Amajuba Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.411352418922 30.103660225868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang