Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duinerosie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Carol M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie rustige en netjiese plek. Gasvrou was baie vriendelik en het ons tuis laat. Dit was 'n fantastiese naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Veilige en stil omgewing, naby die strand, troeteldiervriendelik. Ups vir beurtkrag. Al wat ons bietjie gemis het was WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Heerlike Weskus kuier met gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gekuier in Dwarskersbos. Die verblyf was baie netjies en goed toegerus. Heerlik rustige omgewing en lekker naby aan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calima
Duinerosie
Baie dankie Riaan. Hier is WiFi, ek het vergeet om te sê. Mooi loop.

Peter W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Very nice. It was very relaxing and safe. I love my hostess. She is very kind and helpful who recommended my friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Baie lekker gekuier by Duinerosie. Ons het heerlik gebly. Net jammer dat ons nie gewaarsku was oor al die muskiete nie, ons almal het slapelose nagte gehad. Ons het ook na plastiekbakkies gesoek om te gebruik, maar daar was niks in die kombuis nie. Behalwe vir die strand, is daar nie veel vir kinders om te doen nie. Maar ten spyte van dit alles, het ons dit vreeslik geniet daar. Gasvrou was baie vriendelik en gasvry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Rustig en ontspanne. Heerlik gerus, alles in blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manfref P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker lekker lekker. Dit was uitstekend en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calima
Duinerosie
Baie dankie Manfred. Julle is altyd welkom.

Anthony D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2024

Overall stay was very relaxing, just the little things that make a difference. Duinerosie - Dwarskersbos. The cottage was suitably equipped for the weekend we spent there. It was disappointing to have seen the main house picture (entrance) on the advert and not the cottage side entrance. The two-plate gas burner was not cleaned; we had to clean it. The stovetop kettle was not clean either; I tried to scrub it and cut my hand on the sharp inside edge of the kettle. To boil water, we used the microwave and ended up purchasing a kettle to make things more convenient. The ad did not disclose that there is no WiFi, which left us a bit disconnected. The cottage makes use of gas (both for cooking and geyser). On Saturday evening, there was no more hot water and we could not shower. When we tried to contact the owner on the property, there was no response until the next morning, leaving us unable to shower until she came to swap gas tanks. We also felt that both the braai area (prep area) and the garden furniture were not cleaned, leaving us to scrub and wipe down the items before we could use them. Overall, the stay was very relaxing, but it's always the little things that the owner should be paying more attention to. My rating for Duinerosie is only 3 due to the little things that we see at other establishments that encourage guests to return and share with others. Looking forward to seeing you make the little improvements to offer future holidaymakers a well-rounded stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dehan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

Heerlik. Dit was heerlik. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Calima
Duinerosie
Dankie Dehan, die gesin kan gerus weer kom. Hulle is altyd welkom.

Penelope V
Kort verblyf
3.6
Okt 2024

Aanvaarbaar vir kort naweek kuier as 'n gesin. Die verblyf is maar gemiddeld. Sal nie langer as 'n naweek hier wil vertoef nie. Ons hou nie daarvan om die verblyfruimte met die gasheer/gasvrou te deel nie. Woonstelletjie was heel netjies. Glase is maar 'n bontspul en beperk. Handdoeke het al beter dae gesien. Beter gepas vir 'n gesin met jong kinders as vir 2 volwasse paartjies in terme van privaatheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Calima Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 1, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e80bca7e011657ae26f1b6da283f30a430ecda78f6eac8ca14c10ab77d67370dc8a35439fcb5134a0594ea4342c0edfe040?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 5) 49 5 1 5 1 Galjoen Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.690789 18.237399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang