Driftwood
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 170 Oceanview Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R9 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Driftwood is 'n ruim dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis in Struisbaai, ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Dié eiendom kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is elkeen gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor en suite-badkamers met beide 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis spog met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die leef- en eetareas het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Die sitkamer beskik ook oor 'n kaggel vir daardie koue winteraande. Vir gastevermaak is 'n slim-TV met DStv-kanale, toegang tot gratis WiFi en 'n pooltafel beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n dek met 'n swembad en buitesitplek. Boonop het die huis 'n binnenshuise vermaakkamer met 'n ingeboude braai. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar en gaste sal 'n entjie van die strand af geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 70
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 170 Oceanview Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 170 Oceanview Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang