Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drie Pikkewyne

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Neels R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ontspan met pragtige uitsig oor die see. Baie lekker ontspan. Pragtige uitsig vanuit slaapkamer en sitkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker gekuier, pragtige plek en mooi see uitsig. Ons het baie lekker gebly, plek is skoon, veilig en het alles wat jy nodig het. Waarde vir geld. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Pragtige uitsig. Privaat toegang tot die strand. Ons het baie lekker gebly. Heerlike groot stoep en pragtige see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marike
Drie Pikkewyne
Baie dankie. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom!

Henry B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Awesome gewees. Ons het baie lekker gebly. Sal weer daar oor bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Heerlik en fantastiese uitsig. Baie lekker gebly, goeie ligging en fantastiese uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Sielsgerus en 'n lekker wegbreek. Lieflike plek met die mooiste see-uitsig. Daar is 'n baie mooi bad in die badkamer, maar jy kan dit nie gebruik nie, want dit het nie krane nie. Die leefarea (sitkamer) het na hond geruik. Weet nie of hulle troeteldiere toelaat nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marike
Drie Pikkewyne
Hallo Amanda, baie dankie vir julle terugvoering. Jammer vir die reuk van honde, ons is nie meer troeteldiervriendelik nie. Die bad is ontkoppel, daarom word dit nie aangedui onder badkamergeriewe nie. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marike Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 440
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 23, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfd9c2f8002b3cf4ff10e4366f5cd2857ca850c2c335a5c6b1c87b48d0af4f8c8169cd6722f56c00ea1dcfb1e32003d8fa41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 23 Bob Bouwer Crescent Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.141173119004 22.111604462772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang