Dreamfields Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gompou-singel 137, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dreamfields Guest House bied B&B-verblyf in 'n rustige en lowweryke groenstrook in Hazyview en is net 2,4 km vanaf die middedorp en ongeveer 11,3 km vanaf die Phabeni-hek van die Krugerwildtuin.
Die gastehuis bied 5 kamers wat individueel versier is en wat elkeen slaapplek vir 2 gate het. Elke kamer beskik oor 'n badkamer en het lugversorging, 'n TV, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit.
Die grasdak-gastehuis het ook gratis WiFi, 'n braai-area, swembad en veilige parkeeplek.
Dit is die ideale basis vanwaar gaste die Panoramaroete en al sy besienswaardighede kan verken en die Kruger Mpumalanga Intern Lughawe is net 60 km vanaf die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Gompou-singel 137, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Gaste dink Dreamfields Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gompou-singel 137, Hazyview, 1241, Mpumalanga