Dream River Lodge
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nature-straat 17, Plaas Willow Grace Erfdeel 21, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dream River Lodge bied selfsorgverblyf en skuil op die rustige oewer van die Vaalrivier buite Parys, Vrystaat. Dié lodge is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige verblyf waar hulle die rivier en al sy doendinge kan geniet.
Gaste het die keuse tussen 3 pragtig ingerigte chalets na gelang van hul behoeftes. Die chalets beskik oor privaat ingange, patio's, kombuise, WiFi, gemaklike beddens, kraakvars linne en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, pooltafel, welige tuin, en toegang tot die rivier waar hulle kan swem en visvang. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Margaretha
Elizabeth ...
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Nature-straat 17, Plaas Willow Grace Erfdeel 21, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Dream River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nature-straat 17, Plaas Willow Grace Erfdeel 21, Parys, 9585, Vrystaat