Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drakensview Self Catering

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600 in die rigting van Ladysmith, Hillside Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Drakensview Selfsorg, 3,5 km vanaf Winterton, is teen 'n heuwel geleë en bied wonderlike ononderbroke uitsigte oor die Drakensberge. Hierdie selfstandige eenhede is modern en smaakvol versier en bied 'n ideale opsie vir diegene wat die buigsaamheid van selfsorgverblyf verkies.

Die suite met berguitsigte is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Dié gesinssuite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Albei suites het kombuise wat volledig toegerus is vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitareas met lugversorging is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke suite het 'n kroegie sowel as sy eie privaat patio.

Buite het gaste toegang tot braaigeriewe en skaduparkeerplek. 'n Skadustoep wat oor die landskap van KwaZulu-Natal uitkyk, teen die agtergrond van die majestueuse Drakensberge is ideaal vir 'n romantiese skemerkelkie nadat jy die Berg, Spioenkop Natuurreservaat en nog baie meer verken het, alles net 'n hanetreetjie weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Hannelie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf. Goedtoegeruste eenheid. Gerieflike verblyf in goedtoegeruste eenheid met pragtige uitsig.
Feb 2025
Michael S
Saam met vriende
5.0
Wonderful! Beautiful view and lots of options of places nearby to visit. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Isabel D
Saam met lewensmaat
5.0
Manjefiek. Ons het heerlik gebly, dit is asemrowend mooi, netjies skoon, het dit baie geniet.
Nov 2024
Gh E
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies, skoon en sal definitief weer daar bly. Uitstekend, baie mooi, skoon en gerieflik. Uitstekende waarde vir geld. Gasvrou baie vriendelik.
Okt 2024
Michelle G
Saam met vriende
5.0
Oxpecker race. Perfect for a group of ladies.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Valita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R600 in die rigting van Ladysmith, Hillside Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Drakensview Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600 in die rigting van Ladysmith, Hillside Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe649a2c4b1b0e08ca65e03fd809ec8d94450369c966d8d88aefe074bea34d47d5f121819b92833897d40d10dea65b1d7cd80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 R600 towards Ladysmith Hillside Farm 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.7817 29.537663888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang