Drakensberg Vultures View
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yellowwood-rylaan 49, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Drakensberg Vultures View is in die pragtige Drakensberge en bied selfsorgverblyf naby die natuur. Dit is die ideale rustige wegbreek.
Daar is 2 kothuise met uitsigte oor die natuur. Die kothuise het elk gemaklike beddens en privaat badkamers. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Elke kothuis het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n sitarea met rusbanke en 'n kaggel.
Die glas-skuifdeure lei na onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Daar is voetslaanroetes en gaste kan voëlkyk. Die verblyf is in die Champagne-vallei van Cathkin Park, KwaZulu-Natal. Daar is veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mortimer Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Yellowwood-rylaan 49, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Drakensberg Vultures View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yellowwood-rylaan 49, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal