Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Downes Gasteplaas

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Downes Guestfarm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 015 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Downes Gasteplaas is op 'n werkende plaas naby die dorpie Calvinia geleë en bied gehalteverblyf vir oornaggaste wat lang afstande reis, of net vir 'n rustige naweekwegbreek.

Die verblyf beskik oor 3 kamers om van te kies. Elke kamer het sy eie privaat badkamer en 1 van die 3 het ook 'n klein kombuisie. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, wat dit ideaal maak vir 'n klein gesin. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is lieflike braaigeriewe waar gaste 'n saamkuier kan geniet terwyl hulle 'n maaltyd voorberei.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Matilda S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and beautiful. It was very nice. Maree was very accommodating as we got there late. Everything was beautiful and clean. I coul...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Bernie F
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, veilig, waarde vir geld. Wonderlike gasvrye ontvangs en heerlike atmosfeer, sal dit beslis aanbeveel vir reisigers wat graag wil afskakel en...
Sien meer
Jan 2025
Andrew S
Saam met lewensmaat
5.0
Peace and beauty in the Karoo. Beautiful and peaceful place, with a warm welcome and comfortable, well-equipped accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Tiani S
Gesin met tieners
5.0
Tuiste weg van tuiste. Gasvrye ontvangs deur gasvrou. Netjiese en skoon blyplekke. Rustige atmosfeer op die plaas. Sal definitief hoog aanbeveel. Dank...
Sien meer
Des 2024
Mark B
Saam met lewensmaat
5.0
Most enjoyable. Ideal overnight stop in a tranquil, beautiful setting with a great cottage and everything one could need. Maree was the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois En
Maree

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Downes Guestfarm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Downes Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 015
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 015
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Downes Guestfarm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6079466fdba0b9fe7a7bbe2038e06c37bc58824c3d3412645008637320204d9e1e0ab41a1452c2e5853c1bc08f6170c42462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 015 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Downes Guestfarm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.500447695563 19.956253614282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang