Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornbosch Estate - Zebra Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R2 250 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Doornbosch Estate - Zebra Cottage is in die hartjie van landelike Overberg op 'n werkende bees- en wildplaas, halfpad tussen Napier en Gansbaai. Gaste sal op 'n grondpad langs die roete na die plaas moet ry. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele, 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is, 'n TV met Netflix en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan die lieflike uitsig vanaf die patio geniet. Die eiendom is sentraal geleë tussen die plaaslike Wynlande, naby die wit strande van Pearly Beach en net 'n paar minute vanaf die skilderagtige sendingdorpie Elim. Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika is net 45 minute weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Magna V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik rustig en ontspan. 'n Pragtige plaas met baie lekker verblyf. Heerlik rustig en lekker ontspan. Met ons aankoms het Heidi ons vriendelik verwe...
Sien meer
Des 2024
Lise G
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, quiet, lots of space, safe, big pool, cosy cottage. We enjoyed our stay very much. We were 2 adults and two toddlers (1 & 3),...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Leonardo G
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely incredible stay! Heidi was most accommodating, and we just had the best time. We will definitely be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Johann R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, bederf en vrede. Dit was 'n wonderlike naweek, in 'n wonderlike huisie, in 'n pragtige omgewing. Die gashere het ons baie tuis laat voel en ek...
Sien meer
Jul 2024
Gerhard T
Saam met vriende
5.0
Hoogs genietbaar, sa aanbeveel vir ander. Die verblyf was uit die boonste rakke.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doornbosch Estate - Zebra Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69c3271c3b33226505e263a7a4d15a6b9296cdfa4d32141792865ea5b0e1764e21fca444b14ab1aea48685454c6f8de7fb7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Doornbosch Game Farm Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.58898669759 19.649755954742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang